THE POD TEAM IS PROUD TO PRESENT

1 – 3 MARCH 2024

TANKWA DROME

THE PLACE OF DREAMS’ FABULOUS AFRIKAANS FESTIVAL!

Exclusive desert party under the Southern Cross
Eksklusiewe woestyn-partytjie onder die Suidekruis

Immerse yourself in a vibrant celebration of Afrikaans artists and music in the heart of the Tankwa Karoo. Join us for an unforgettable experience of Tankwa Drome Season 111.

Kom deel in ‘n uitbindige viering van Afrikaanse kunstenaars & musiek in die hartjie van die Tankwa Karoo – kom deel in Tankwa Drome Seisoen 111

 

Program

Friday 1 March

21:00 KAREN ZOID and her band live in the Canyon

22:00 EMILE SWIEGERS at the Party Bus

Saturday March 2

12:30 Maketie on the dam

(at the POD Infinity Dam)

13:30 – 16:30

Ice-cold cocktails, gourmet braaibroodjies, an amazing vista and shows by EMILE SWIEGERS and VREDE at the Infinity Dam. Remember your lilo, towel, sunscreen and swimwear!

20:30-21:45

RICUS NEL and his band live in the Canyon

22:00

DASSIE at the Party Bus

 

Vrydag 1 Maart

21:00 KAREN ZOID en haar orkes live in die Canyon

22:00 EMILE SWIEGERS by die Party Bus

Saterdag 2 Maart

12:30 Makietie on die dam

(by die POD Infinity Dam)

13:30 – 16:30

Yskoue cocktails, gourmet braaibroodjies, ‘n oneindige uitsig en vertonings deur EMILE SWIEGERS en VREDE by die Infinity Dam. Onthou jou lilo, handdoek, sonbrandroom en swemklere!

20:30- 21:45

RICUS NEL en sy orkes live in die Canyon

22:00

DASSIE by die Party Bus

 

ARTISTS | KUNSTENAARS

ARTISTS | KUNSTENAARS

Karen Zoid

This year, Tankwa Drome III is honored to announce the presence of the immensely talented Karen Zoid and her extraordinary band as our esteemed headliners.

As the cherished Queen of Rock in South Africa, Karen Zoid stands as a truly unique artist, with an illustrious career spanning two decades and boasting nine studio albums, along with the esteemed reality show Republic of Zoid Africa.

With numerous accolades and notable achievements under her belt, Karen’s voice, akin to whiskey over marble, has graced hits such as “Small Room,” “Airplane Jane,” and the renowned duet “Toe Vind ek Jou” recorded alongside Francois Van Coke. It comes as no surprise that she has shared the stage with exceptional talents like John Mayer, Metallica, Seal, UB40, and Annie Lennox!

This year, we are delighted to bring her to Tankwa, where she will captivate you under the starry sky with an extraordinary performance on the ancient slopes of the enchanting gorge.

Tankwa Drome III het hierdie jaar die uitsonderlike voorreg om veelbekroonde sangeres Karen Zoid en haar uitmuntende orkes as ons headliners te verwelkom.

As Suid-Afrika se alombeminde Queen of Rock is Karen ‘n kunstenaar soos min, met ‘n loopbaan wat strek oor twee dekades en nege studio albums, en natuurlik die gesogte realitietsprogram Republiek van Zoid Afrika.

Met vele Mediaveertjies en ander noemenswaardige pluimpies in haar hoed is sy die whisky-oor-marmer stem agter treffers soos Small Room, Aeroplane Jane, en Toe Vind ek Jou (opgeneem saam met Francois Van Coke). Dis geen wonder dat sy al die verhoog gedeel het met groot geeste soos John Mayer, Metallica, Seal, UB40 and Annie Lennox nie!

Hierdie jaar bring ons haar Tankwa toe om jou te betower onder die sterre in ‘n uitsonderlike optrede in die oeroue hange van die magiese kloof.

 

 

Rickus Nel

For over two decades, Ricus Nel has firmly entrenched himself in the hearts of South Africans with his rugged country-rock vocals and dexterous fingers that effortlessly glide across a wide array of musical instruments. His compelling songwriting prowess is as impressive as his instrumental skills.

With national chart-toppers like “Boerepompie,” “Ploeg Jy,” “Bokkies Jag,” and “Hardekole,” Ricus’s music has resonated deeply, amassing over 150 million digital platform streams. Furthermore, his live performances consistently sell out, cementing his status as a beloved artist.

Throughout his remarkable career, Ricus Nel has remained a powerful force in the music industry, captivating audiences with his raw talent and leaving an indelible mark on the South African music scene.

Ricus Nel het oor die afgelope 22 jaar diep in die harte van Suid-Afrikaners ingeklim met sy growwe country-rock stem, and flukse vingers wat ewe flink is met sy skrywerspen as die hele rits musikale instrumente wat hy speel. Sy volksbesit-treffers soos Boerepompie, Ploeg Jy, Bokkies Jag en Hardekole is al meer as 150-miljoen keer op digitale platforms gespeel, en sy optredes word keer op keer uitverkoop.

 

Vrede

Each year, we eagerly present an aspiring artist with the chance to astound our cherished Dreamers with their unique talent. This year, we proudly introduce PEACE. With their two debut singles, “Perspektief” and “Die Son,” currently making waves and garnering significant acclaim, their awe-inspiring voices have left audiences utterly spellbound.

Ons bied elke jaar vir ‘n opkomende kunstenaar die geleentheid om ons geliefde Dromers te verras met hul kraakvars talent. Hierdie jaar is dit VREDE. Hulle eerste 2 enkelsnitte, Perspektief en Die Son geniet tans baie aandag, en hul ongelooflike stemme laat skares stomgeslaan.

Emile Swiegers

Emile Swiegers is a maestro of retro songwriting, whose voice effortlessly transcends the constraints of space and time. His guitar strumming prowess rivals that of Eric Clapton, while his captivating narratives have the power to envelop and captivate you. Emile’s Moedertaal EP has already made significant waves in the realm of Afrikaans music, leaving a lasting impression on its vast waters. As the sun sets over Tankwa, we eagerly anticipate experiencing his signature cross-pollination sound, seamlessly traversing the realms of folk, soul, and rhythm & blues.

Emile Swiegers is ‘n retro-liedjieskrywer met ‘n stem wat die grense van ruimte en tyd oorsteek. Hy tokkel die kitaar beter as Eric Clapton en sy stories trek jou in en vang jou vas. Sy Moedertaal EP het reeds groot kabbels gemaak op die waters van die Afrikaanse musiek-dam, en ons sien uit om sy kenmerkende kruisbestuiwing-klank wat huppel tussen folk, soul, en rhythm & blues onder die Tankwa-son aan te hoor.

Dassie

On previous occasions, Dassie delighted us with his down-to-earth charm, extraordinary voice, and an impressive repertoire that kept us enthralled late into the evening. In response to popular demand, he graces us once again this year, ensuring an unforgettable experience.

Dassie het ons op vorige geleenthede tot laat in die aand vermaak met sy plat-op-die-aarde geaardheid, besonderse stem en fantastiese repertoire. Hy keer hierdie jaar terug op spesiale aanvraag.

Packages

*All costs are per person sharing

If you want to buy a single supplementary ticket (Stoksiel only), please call the organiser +27 60 960 0859

Indien jy ‘n enkele aanvullende kaartjie (Stoksielalleen) wil koop, skakel gerus die organiseerder +27 60 960 0859

Are you coming with a roof tent, caravan or camping trailer??
Vehicle permit: R1500 per vehicle (Look out for the caravans on the POD offering.)
Kom jy met ‘n daktent, karavaan of kamp trailer??


Voertuig permit: R1500 per voertuig (Kyk uit vir die karavaantjies op die POD kaart.)

BYO CAMPING POD 2 – R1750 PP
Liefling: R1750 PER PERSOON – BRING-JOU-EIE OPSIE BY POD 2

BYO (Bring Your Own)
1km distance from POD 1 main camp
Included:
– 1 x entry ticket
– Access to kitchen & braai facilities
– Access to ablution facilities
Excluded:
– Bring your own camping tent, shade and all camping equipment

1 x Feesganger-kaartjie
Kampeerplek by POD2
Volle ablusie-fasilliteite
Kom geniet die nuwe opgegradeerde POD 2.
UITGESLUIT:
Maak voorsiening vir jou eie tent, tent geriewe en skadu
Bring-jou-eie kampeerders moet self-onderhoudend wees en
inpak wat hulle glo hulle sal benodig.

BYO CAMPING POD 1 – R2400 PP
LISA SE KLAVIER: R2400 PER PERSOON
BRING-JOU-EIE OPSIE 2 BY POD 1

BYO (Bring Your Own)
By the main camp
Included:
– 1 x entry ticket
– Access to braai facilities
– Access to ablution facilities
Excluded:
– Bring your own camping tent, shade, and all
camping equipment

INGESLUIT:
1 x Feesganger kaartjie
Kampeerplek by POD1
Volle ablusie-fasilliteite
Gemeenskaplike bedouintent
UITGESLUIT:
Maak voorsiening vir jou eie tent, tent geriewe en skadu.
Bring-jou-eie kampeerders moet self-onderhoudend wees en
inpak wat hulle glo hulle sal benodig.

If you want to buy a single supplementary ticket (Stoksiel only), please call the organiser +27 60 960 0859

Indien jy ‘n enkele aanvullende kaartjie (Stoksielalleen) wil koop, skakel gerus die organiseerder +27 60 960 0859

Are you coming with a roof tent, caravan or camping trailer??
Vehicle permit: R1500 per vehicle (Look out for the caravans on the POD offering.)
Kom jy met ‘n daktent, karavaan of kamp trailer??


Voertuig permit: R1500 per voertuig (Kyk uit vir die karavaantjies op die POD kaart.)

TENT UNDER SHADE POD 1 – R3400 PP
BABY EK BLY: R3400 PER PERSOON WAT DEEL
SEMI-GLAMPING OPSIE

Includes

– 1 x entry ticket
– 1 x already set-up luxurt dome tent for 2 under shade. each tent comes equipped with high quality double or 2 x single matresses and camp light
– Access to a communal shade area with a table, powerpoint and standing chandelier.
– Access to ablution facilities

Excludes
bedding, towels, camping chairs

INGESLUIT:
2 x Feesganger-kaartjies
1 x Koepeltent, reeds opgeslaan, onder skadu (slaap 2)
Matrasse
Gemeenskaplike elektrisiteitspunt
UITGESLUIT:
Geen beddegoed of handdoeke

GLAMPING POD 1 – R4500 PP

DIE REISIGER: R4500 PER PERSOON WAT DEEL
VOLUIT-GLAMPING OPSIE
BRING DIE GEMAK VAN JOU EIE TUISTE NA DIE KAROO 

Single supplement R8000 pp

Included:
– 1 x entry ticket
– 1 x already set-up luxury dome tent for 2 under shade.
– Each tent comes equipped with high quality double or 2 x single mattresses and a camp light, bedside tables, electric lights and multiplug point.
– Tents are equipped with basic bedding (fitted sheet, top sheet, blanket and pillows)
– Access to a communal shade area with a table, power points, standing chandelier, communal fridge, coffee station and water cooler.
– Access to luxury glamping ablution facilities
– 2 x camping chairs
– Access to braai facilities

Excluded: Personal bedding & Towels

INGESLUIT:

2 x Feesganger-kaartjies

1 x Luukse koepeltent (slaap 2)

1 x Dubbelbed met ‘n matras OF twee x enkelbeddens met matrasse

Kombers, laken en kussing

Beligting, bedlampies, bedkassies en kragpunte

Toegang tot gemeenskaplike geriewe: yskas, etenstafel, twee kampstoele per tent

If you want to buy a single supplementary ticket (Stoksiel only), please call the organiser +27 60 960 0859

Indien jy ‘n enkele aanvullende kaartjie (Stoksielalleen) wil koop, skakel gerus die organiseerder +27 60 960 0859

Are you coming with a roof tent, caravan or camping trailer??
Vehicle permit: R1500 per vehicle (Look out for the caravans on the POD offering.)
Kom jy met ‘n daktent, karavaan of kamp trailer??


Voertuig permit: R1500 per voertuig (Kyk uit vir die karavaantjies op die POD kaart.)

Catering
Spyseniering

Indulge in a delightful culinary experience throughout the weekend at our cash food stall, offering a mouthwatering selection of breakfast, lunch, and dinner options for festival goers. Alternatively, attendees are more than welcome to bring their own food and drinks to the event. For those who prefer to prepare their own meals, POD 1 boasts a fully equipped kitchen facility.

‘n Kontant-kosstalletjie sal die hele naweek beskikbaar wees vir feesgangers om heerlike kos te bestel vir ontbyt, middagete en aandete.
Feesgangers is ook welkom om hulle eie kos en drank saam te bring. POD 1 het a volle toegeruste kombuis vir diegene wat sal verkies om hulle eie maaltye te voorsien.

GENERAL ENQUIRIES:

Vir besprekings en algemene navrae, kontak ons gerus:

+27 60 960 0859

Chris: +27 82 443 0835 | Gerry +27 83 275 7019